TERUG

Hoe om te speel

Jy kry ses probeerslae om die woord van die dag te raai.

Die woord moet vyf letters lank wees.

  • GROENDie regte letter is in die regte blok.
  • ORANJEDie letter kom voor, maar in 'n ander blok.
  • SWARTDie letter is nie in vandag se woord nie.

Kom môre terug en probeer weer!

Wie ons is

Klyntji

Ons Klyntji is die eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, gestig in die jaar 1896. Dit herleef as zine in die 1990’s; die gedrukte Ons Klyntji zine verskyn steeds elke jaar. Klyntji.com bestaan van 2014 af. Klyntji is ’n onafhanklike webjoernaal wat fokus op diverse en progressiewe kuns en kultuur.

Lees meer

Afrikaanse SkryfGoed | CTexT | Noordwes-Universiteit

Die Sentrum vir Tekstegnologie (CTexT) is 'n navorsing- en ontwikkelingsentrum op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit. CTexT doen navorsing in taaltegnologie en ontwikkel taaltegnologieprodukte vir die Suid-Afrikaanse tale.

Arno H. Welgemoed

Ek het Watse gebou. Ek is 'n front-end developer van Oos-Londen, tans werk ek in die EU

Sien meerDis Nou Net Jy